Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2062 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Die park is reg teen die Kruger heining geleë en die Krokodilrivier met sy seekoeie en krokodille kan vandaar af gesien word. Die ingang na die Krugerpark deur die Krokodilrivierhek is ook net om die draai en ideaal om vanaf die suidekant die Kruger te besigtig. Maak net seker dat genoeg muskietafweermiddels ingepak word want die muskiete is nogals lastig na sonsondergang. "
Hectorspruit, Kruger National Park South
Gecko Cottages"Ons eerste besoek aan Hectorspruit. Mooi natuurlike omgewing met baie landbou-aktiwiteite."
Marloth Park, Kruger National Park South
Nextdoor Kruger"A new discovery for me, I will visit again, this time with friends."
Marloth Park, Kruger National Park South
Jackalberry Ridge - Dream Resorts"Baie skoon, netjies en goed onderhou."
Hectorspruit, Kruger National Park South
Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger"Die dorp is baie kleiner as waaraan ons gewoond is. Die nodige kruideniersware en brandstof is te kry. Meer as dit het 'n mens nie regtig in die bosveld nodig nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Rustig en mooi met heelwat diere. Lekker stapplek. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Crocodile Kruger Safari Lodge"Bring baie ys en maak gereed vir die hitte. Pragtig!"
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Lekker omgewing met baie wild. Was lekker om met die fietse te kon ry. Daar kan wel bietjie aandag aan die grondpaaie gegee word. Ek sal weer gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Ek is gaande oor Marloth Park. Die rustigheid weg van die stadsgejaag is kos vir my siel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Cottage"Huisies is mooi onderhou en nie op mekaar nie. Die Krokodilrivier loop al langs die park en mense kan vir kms loop of ry en altyd iets by die water sien. Mense is vriendelik en vertel graag wat hulle gesien het en waar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Die ideale wegbreek. So na aan die natuur."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Marloth is die beste plek om vakansie te hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"The area is well kept and so clean. The houses are quite unobtrusive and blend in with the bush. A path along the fence makes for an easy walk and you get the chance of spotting animals across the river. "
"Alhoewel die suidelike deel van die Wildtuin baie droog op die oomblik is, is daar die bykomende voordeel dat die roofdiere nou fees vier. Tyd in die natuur bly altyd wonderlik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Oppidraai"Pragtig! En die mak diere wat kom groet het, was 'n groot bederf!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Sekere dele kan 'n mens sien het agteruit gegaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Is besig om ons eie stukkie van die bosveld daar te kry. Sal graag eendag daar wil aftree."
Marloth Park, Kruger National Park South
McGregor Blue"Baie mooi en rustige dorpie. Mens ontspan regtig lekker daar."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"I liked it so much, I put in an offer on a property."
Marloth Park, Kruger National Park South
Peace of Marloth"Marloth is and will always be the best place to go and relax."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu Lodge"Pragtige omgewing met genoeg dierelewe (klein en groot) om kind en ouer vir lank besig te hou. Die stilte en rustigheid van die omgewing laat jou toe om te ontspan, en wildlewe vanaf jou voorstoep af te geniet."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Fantastiese plek om te besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Peace of Marloth"'n Juweel vir ons land met baie potensiaal."
Marloth Park, Kruger National Park South
McGregor Blue"Baie ruim en woon-eenhede baie privaat en kan lekker ontspan sonder dat bure jou pla. Grondpaaie kan dalk aandag geniet."
"Omdat ons op die rivier geleë is het ons het baie diere vanaf Buckler's Africa besigtig en het nie eens gevoel om die Krugerwildtuin te besoek nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Leuk om te wandelen langs de rivier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudu Lodge"Ons boek elke keer by Marloth en dis fantasties."