Successfully reported
+77

South Post at Kruger

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3222 Seekoei Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

South Post by Kruger is geleë in Marloth Park, Mpumalanga, 'n bewaringsgebied wat veral bekend is vir sy staproetes, vierwielmotorfietsry en ikoniese besienswaardighede, insluitend Lionspruit Wildreservaat, Bosveld Atlantis en Kruger Safaris.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, geskik vir 12 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Crocodile Cottage en die South Post River House.

Crocodile Cottage is geskik vir 4 gaste en is toegerus met 1 slaapkamer. Die slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte bed, en die 2 enkelbeddens is in die sitkamer. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, lugversorging, waaier en WiFi. Hierdie eenheid is ook toegerus met 'n patio, 'n braai-area, 'n gedeelde swembad en sy eie privaat ingang.

Die South Post River House bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers met 'n bad en/of stort. Die boonste solderkamer is oopplan en en suite en beskik oor 'n koninggrootte bed en 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is en suite en het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Ander geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer, 'n boma met braaigeriewe, 'n patio, 'n gedeelde swembad en 'n uitkykdek met 'n ongelooflike uitsig oor die Krugerwildtuin en ook 'n gasbraai op die dek. Die huis word daagliks skoongemaak.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad in, en gaste is meer as welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, wat die Groot 5, wildritte, begeleide staptogte, voëlkyk en wildbesigtiging insluit.

Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit in visvang, voëlkyk, wildritte, fietsry, wildbesigtiging en swem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chrisan V
Gesin met tieners
5.0
Puik! Sal weer daar boek! South Post het al ons verwagtinge oortref. Ons het sommer die Kruger beleef van ons stoep af. Uitstekende ligging, netjies e...
Sien meer
Okt 2025
Morne V
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant. Ja beslis, wonderlike plek, great view oor Krokodil Rivier en haar span het definitief aan alles gedink.
Jun 2025
James U
5.0
Great view, great room and relaxing stay. It's a great little place. I booked it for the view of the river and there were lions that I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Christo C
5.0
Money well spent! Fantastic view. All the animals except the giraffes came to visit us. Daily housekeeping was spot on. No need to go t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Rudolf P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ons het dit baie geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3222 Seekoei Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink South Post at Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3222 Seekoei Street, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59671e0bd4f07d4aeb0999f59250f5b18fe5a77adac5a076c814b9093b8e45cc5927df327d1bb76eee5baea57498c1033533?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 3222 Seekoei Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.33254 31.80387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang