Successfully reported
+72

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1622 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis bied 'n boswegbreek met 'n verskil in Marlothpark.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is modern, luuks en goed ingerig met alle moderne geriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eenheid het ook 'n ekstra driekwartbed in die TV-kamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel. Die ruim sitarea het 'n TV met die Essential-DStv-pakket en gratis WiFi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien. Gaste kan in 'n privaat plonspoel wat daagliks onderhou word afkoel en daar is bosbraaigeriewe.

Kuier om die vuur in 'n privaat kuierarea terwyl die naggeluide van die bos julle betower. Bosapies besoek gereeld die huis en is altyd op soek na iets om te aan te peusel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 346

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1622 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1622 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIt2990jH0JN2KibTQc3VGCml91wBf9YrCxH0c2ETlYjAPqOLY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 71 5 1 5 1622 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345516063627 31.757235830689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang