3875 Eagle
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3875 Eagle Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Selfsorg-boshuis in Marloth Park, Mpumalanga, 20 kilometer vanaf die Krugerwildtuin, Krokodilbrug-ingang.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste. (Minimum 2 gaste en 2 nagte). Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die slaapkamer bo het 'n dubbelbed en twee enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n oond. Daar is geen TV, radio of internet nie, alhoewel daar 'n internetsein is, mits gaste hul eie router saambring.
Daar is 'n dek op die perseel, braai-area en dierewatergat wat gereeld deur wild en voëls besoek word. Daar is ook verskeie piekniekplekke langs die Krokodilrivier vir addisionele wildbesigtiging en voëlkyk. Ons het wel 'n plonspoel. Bring asseblief u eie swemhanddoeke. Lugversorging werk aan (vooruitbetaal). Klein omsetter vir rugsteun vir yskas, waaiers en ligte tydens beurtkrag
'n Sleuteldeposito van R500 is betaalbaar aan die eienaar van 3875 wat binne 'n week na vertrek aan gaste terugbetaal sal word. Hierdie huis word skoongemaak voordat gaste aankom, maar word nie daagliks skoongemaak nie.
Dit word as 'n hele eenheid per gesin verhuur, ongeag hoeveel kamers bespreek is.
Die plaaslike supermark, drankwinkel, restaurant en vulstasie is almal binne 'n 5 km-rit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hillary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3875 Eagle Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
- Gaste dink 3875 Eagle het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3875 Eagle Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang