Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2062 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"Sal dit aanbeveel vir enige een wat 'n stukkie van die bos se wow wil ervaar."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Asemrowend, 'n belewenis wat ek nooit sal vergeet nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
South Post at Kruger"Dis baie beter om in Marloth Park by die Krokodilrivier teen die rivier te sit as om in die wildtuin rond te ry.... Mens sien veel meer diere... Ons het elke dag leeus gesien. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Hierdie is 'n eiesoortige gemeenskap. Die mense is baie vriendelik en doen regtig moeite om die noodsaaklikste items beskikbaar te he vir die besoekers. Ek het die klein tuisnywerhede geniet en die mense doen moeite met die produkte wat voorsien word en dit is vars. Oor die algemeen moet mens besef Marloth Park se hoofdoel is bewaring en rustigheid."
Marloth Park, Kruger National Park South
Les 3 Marulas"Puik! Ek het vriendelike diens gekry van die hek tot by die huis!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Live-A-Little"Baie rustig tussen al die wild. Langs die wildtuin draad was baie te sien. Dankie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Die hek beheer moet aandag geniet deur besoekende inwoners met verblyfdatums en woning nr op 'n windskerm plakker te verskaf. Die hek sekuriteit weet nie wie is wie nie. Een sekuriteitwag het ons gevra of ons al hier was toe ons van ons dag se uitstappie af terugkom. Tydens ons rit teen die grensdraad aan die Kruger se kant het ek opgemerk dat die draad redelik hoog van die grond is. Ja die onderste draad is elektries maar werk hy? As een van die katte daar moet deurkruip het Marloth Park moeilikheid. "
"Mens sien die Groot 5 hier feitlik daagliks. Paaie in baie goeie toestand en personeel vriendelik."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Baie stil en rustig, heelwat wild te sien en by winkels alle noodsaaklikhede verkrygbaar. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Wildsbokkie Holiday Home"Goeie waarde vir geld as jy die Krugerwildtuin wil verken, sonder om die absurde tariewe binne die park te betaal."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Ek dink Marloth Park is 'n uitstekende bestemming vir toeriste wat graag rustig wil wees en ontspan, en terselfde tyd ons wonderlike diere beleef. Ek en my man was vir die eerste keer by Marloth en sal definitief weer gaan."
Marloth Park, Kruger National Park South
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Maroth park is 'n fantastiese toeristebestemming. Die winkeltjies daar binne is net baie duur. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Marloth Park is heerlik om in te bly, want jy voel jy is reeds in die wildtuin met al die bokkies, kameelperde en ander diere daar en die Krokodilbrughek is maar net 15 minute se ry weg."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"Ai as ek darem maar 'n ou stukkie grond daar gehad het, sou ek darem maar lekker daar kon bly!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Baie lekker bosveld atmosfeer. Huise so geplaas dat jy nie bure maklik kan sien of hoor nie. Naby Krugerwildtuin. Uitstekend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Die Hartbeeshuisie"Baie lekker gebly, dankie Marloth Park vir 'n bekostigbare Groot 5 ervaring!"
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"You can take walks around the area and view the non Big 5 wildlife that reside in this area."
Marloth Park, Kruger National Park South
Njala Lodge"Marloth Park is oor die algeheel 'n oulike toeriste plek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Dit was ons eerste besoek en ons gaan verseker weer soontoe! "
Marloth Park, Kruger National Park South
3875 Eagle"All the people we had dealings with were most pleasant and helpful."
Marloth Park, Kruger National Park South
Serenity Du Bois Lodge"It seems to be much safer now than a few years back."
Marloth Park, Kruger National Park South
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation"Beeldskone deel van SA. 'n Plek om op trots te wees!"
Marloth Park, Kruger National Park South
La Kruger Lifestyle Lodge"Baie lekker plek om tyd te spandeer."