Geverifieerde Resensie
Little Brak
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Little Brak bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"'n Juweel van 'n plekkie met mooi strand en rivier. Binne bereik van meer "opwindende" vermaak indien nodig (in Mosselbaai en George)."
"Was nog altyd een van ons gunsteling bestemmings vir 'n heerlike Kaap-see-vakansie! Baie veilige area en wonderlike swemstrand."