Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 3739 reviews.
"Rosendal is werklik 'n diamant in die rof en gaan net toeneem as gewilde bestemming onder reisigers. Die pad tussen Senekal en Rosendal is sleg, maar dis verblydend om te sien dat die slaggate in 'n proses van herstel is - hopelik kan die herstel en onderhoud deurgesien word."
"Pragtige natuurskoon, genoeg restaurante en besienswaardighede, naby geleë vir omliggende vermaaklikhede (Golden Gate). Mense is gasvry en vriendelik. Voel veilig daar. "
"Ideale vakansie. Mooi omgewing en heerlike weer. Baie om te doen en te besigtig. Mooi winkeltjies."
"Clarens is 'n pragtige klein dorpie tussen die berge. Ons was loopafstand van die winkels en restaurante. Vriendelike inwoners."
"Beautifully situated town with loads of outdoor activities! Nice restaurants!"
"A lovely town worth visiting. Unfortunately it has become very commercialised and expensive of late."
"We enjoyed the shops, restaurants, and beautiful mountains on the road to Golden Gate."
"Die paaie van Bethlehem af is maar beroerd, veral na Fouriesburg en Ficksburg se kant toe. Die Vrystaatse regering sal moet dink aan herstelwerk as hulle toerisme wil bevorder."
"Clarens is beautiful and combines the best restaurants, quirky shops and surrounding natural beauty."