Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1889 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie om te doen in en om die omgewing. Pragtige plekkie waarheen ons vir seker weer sal gaan. "
"We love the quiet and relaxing area to wind down and recuperate from."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
St Lucia Ocean View Lodge"Asemrowend met baie om te sien en te doen. "
"Ons het meestal op die Boardwalk en strand gestap. Dit was baie skoon en daar was nogal baie sekuriteit wat toesig gehou het so ons het beslis veilig gevoel en vir ons was dit belangrik siende dat ons bejaardes is."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Perna Perna St Lucia"Dis altyd lekker om St. Lucia te besoek, omdat dit kleiner is en dit nog ongedeerd is. Hier kan jy nog rustig kuier en mens is weg van al die lawaai van die stad. Dis 'n pragtige dorpie."
"Die plek is baie netjies baie mooi en skoon. Enige diverse se droomvakansieplek."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Luwandla No 15"Die is 'n klein plekkie wat goud werd is in Suid-Afrika."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Flamboyant Holiday Flats"The game drive into Cape Vidal is awesome as well as the boat cruise where you get to see hippo and crocodiles. "
"A very beautiful place where one can relax. The best holiday destination away from the busyness."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Must see. Spotted a Leopard on sunset drive, great little village."
St. Lucia-riviermonding, Noordkus
Ingwenya Lodge"Sal dit baie sterk oorweeg as 'n bestemming vir my aftrede as dit my beskore is."