Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1448 resensies.

Potchefstroom, Noordwes

The Ancient Copper Shed

"Die Akker se ontbyt en Aarbei Coke is 'n besliste wenner."

Potchefstroom, Noordwes

Beesdam Guesthouse

"Agteruitgang van munisipale dienste. Pad baie sleg en vol slaggate."

Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas

"Potch is 'n lekker plek!"

Potchefstroom, Noordwes

Silver Spoon Selfsorg

"Het ingeskakel by 'n biduurgroep en was warm ontvang. As jy soek of vra, sal jy iets van alles kry."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Wow! Asemrowend mooi en soveel dinge om te doen."

Wolmaransstad, Noordwes

Dalrene Lodge

"Veiligheid in die hoofstraat is hoogs problematies."

Potchefstroom, Noordwes

Melrose Place Guest Rooms

"Slaggate is baie, baie erg."

Rustenburg, Noordwes

@ Home Guest House

"Rustenburg is 'n stad met besige paaie, dus moet jy jou roete goed ken."

Klerksdorp, Noordwes

Strydom Stop and Stay

"Road surfaces are bad. "

Klerksdorp, Noordwes

Mi Vida Guesthouse

"Nie 'n vakansie plek nie. Ons was maar daar omrede dit al was waar ons kon slaapplek kry vir Nampo."

Klerksdorp, Noordwes

Drummers Nest

"Die paaie in die dorp kort aandag, heelwat potholes."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Die dorp bied alles wat 'n deurgangstoeris mag nodig kry."

Wolmaransstad, Noordwes

Jarina Guesthouse

"Die dorp is klein en daar is nie veel om te doen nie. Was ons eerste keer daar en het dit geniet."

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Potchefstroom is 'n uitstekende studentebestemming."

Potchefstroom, Noordwes

Road Lodge Potchefstroom

"Oulike dorp, jammer dat die paaie ook maar vol slaggate is."

Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse

"Studente maak van Potch 'n energieke dorp met heerlike kuierplekke vir jonk en oud. As die munisipaliteit net die lyne in die strate oorverf, sal dit sommer baie mooier lyk!"

Klerksdorp, Noordwes

Moments Guest House

"Ek was daar vir Nampo en was verbaas hoe baie geriewe beskikbaar is in die dorp."

Klerksdorp, Noordwes

Villa de la Rosa Gastehuis

"Paaie is baie baie sleg en as jy nie die dorp ken nie, kan jy nie in die aand rondry nie a.g.v die slegte paaie."

Klerksdorp, Noordwes

9 Bee

"Paaie is baie sleg, vreeslik baie slaggate."

Potchefstroom, Noordwes

de Kleijne Kaap

"We were there for our student daughter but otherwise not sure I'd go there on holiday. There were a few pretty spots around and it's a pleasant enough place."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Pragtige dorp en baie vriendelike mense!"

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"It's a bit of a sleepy town."

Rustenburg, Noordwes

Milorho Lodge

"Lekker vir 'n naweekwegbreek uit Gauteng."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"It is a very cosy and great area with loads to do."

Potchefstroom, Noordwes

Hartedief Gastekamers

"Potchefstroom se strate kort dringende herstel. Daar is byna nie pad sonder slaggate en plek-plek moet jy in aankomende verkeer verby die slaggate."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Die dorpie het baie verander oor die jare, maar vir die beter. Die strate was mooi skoon en die atmosfeer in die dorp was aangenaam."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang