Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1448 reviews.
"Het ingeskakel by 'n biduurgroep en was warm ontvang. As jy soek of vra, sal jy iets van alles kry."
"Nie 'n vakansie plek nie. Ons was maar daar omrede dit al was waar ons kon slaapplek kry vir Nampo."
"Die dorp is klein en daar is nie veel om te doen nie. Was ons eerste keer daar en het dit geniet."
"Studente maak van Potch 'n energieke dorp met heerlike kuierplekke vir jonk en oud. As die munisipaliteit net die lyne in die strate oorverf, sal dit sommer baie mooier lyk!"
"Ek was daar vir Nampo en was verbaas hoe baie geriewe beskikbaar is in die dorp."
"Paaie is baie baie sleg en as jy nie die dorp ken nie, kan jy nie in die aand rondry nie a.g.v die slegte paaie."
"We were there for our student daughter but otherwise not sure I'd go there on holiday. There were a few pretty spots around and it's a pleasant enough place."
"Potchefstroom se strate kort dringende herstel. Daar is byna nie pad sonder slaggate en plek-plek moet jy in aankomende verkeer verby die slaggate."
"Die dorpie het baie verander oor die jare, maar vir die beter. Die strate was mooi skoon en die atmosfeer in die dorp was aangenaam."