Villa de la Rosa Gastehuis
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis sentraal geleë in Klerksdorp, 'n bekoorlike stad in die Noordwes Provinsie. Die huis is binne maklike bereik van restaurante, winkels, skole en hospitale.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 17 gerieflike slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamers met 'n stort toegerus is. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n TV, 53 DStv-kanale om van te kies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer sowel as 'n tuin, waar hulle maaltye kan geniet wat by die restaurant op die perseel bestel word.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Faan Meintjes Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan, verskeie staproetes, Klerksdorp Museum, die munisipale tuine, Johan Neserdam of die Planthuis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Villa de la Rosa Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang