Successfully reported

Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1448 resensies.

Bojanala, Noordwes

Kumbagana Game Lodge

"The place is beautiful."

Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Guest Farm

"Potchefstroom is 'n wonderlike dorp. Dis nou nie 'n stad nie, daar is maar potholes in die pad en soos alle dorpies het jy maar sy voordele en nadele. Ek het in Potch grootgeword so dit bly vir my 'n plekkie na aan my hart. Daar is ietsie van als en as jy kans sien om bietjie te ry en die wêreld te herken, is daar soveel goed om te doen en te sien."

Potchefstroom, Noordwes

Bauhenia Potchefstroom

"Potchefstroom is 'n outentieke dorpie met karakter, die vriendelikste mense, en 'n top universiteit."

Vryburg, Noordwes

Mag Mar Guesthouse

"Ideale halfweg oorslaapplek."

Potchefstroom, Noordwes

Adato Guest House

"Behalwe vir al die baie slegte paaie is Potchefstroom 'n mooi dorp. Die NWU maak die dorp."

Lichtenburg, Noordwes

Hullabaloo Selfsorg

"Die dorp het baie agteruit gegaan en die elektrisiteitskwessie is kommerwekkend."

Vryburg, Noordwes

DeHoek

"Hoofstraat baie onveilig, maar baie veilig gevoel in woonarea. "

Potchefstroom, Noordwes

Die Opstal Gastekamers

"Hou aan met julle standaard."

Klerksdorp, Noordwes

Readman Gastehuis Lodge

"Was in Klerksdorp vir danskompetisie."

Potchefstroom, Noordwes

Vita Olistica

"Ons het gevind dat daar baie eetplekkies is. Doen maar huiswerk voor die tyd om interessante plekkies uit te snuffel. Route 96, Adam & Eve, Roosmaryn om net 'n paar te noem."

Klerksdorp, Noordwes

Housemartin Guest House

"Just watch out for the potholes."

Lichtenburg, Noordwes

Modern Farm

"Die elektrisiteits- en waterprobleem is maar 'n groot kopseer. Gelukkig het Modern Farm aan al hierdie behoeftes voldoen."

Rustenburg, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"Ons geniet die ietwat warmer weer van die omgewing tydens die koue seisoen."

Vryburg, Noordwes

Bird Guesthouse

"Ongelukkig soos meeste klein dorpies is die agteruitgaan duidelik sigbaar."

Potchefstroom, Noordwes

Hill Manor

"Baie slaggate in die dorp."

Mogwase, Noordwes

The Two Wild Olives

"Dit lyk na 'n baie rustige en veilige woonbuurt."

Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Guest Farm

"Pragtige plek naby aan Pretoria. Ryk geskiedenis. Ons was daar vir hokkie-toernooi, maar ek sal beslis teruggaan om bietjie te gaan rondkyk."

Bojanala, Noordwes

Dikhololo

"Daar is baie om te doen en 'n naweek is beslis te kort."

Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas

"Potchefstroom is 'n tipiese studentedorp."

Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse

"Slaggate kort aandag op R501/Thabo Mbeki-weg. Van eerste verkeerslig soos mens die dorp in ry. Wees op uitkyk."

Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse

"Ek het grootgeword in Potchefstroom en dit was 'n welkome tuiskoms."

Vryburg, Noordwes

Lavender Lodge

"Tipies platteland - lekker rustig."

Mafikeng, Noordwes

Rabi’s Guesthouse

"This was my first time in Mafikeng."

Potchefstroom, Noordwes

A Touch of Grace

"Strate is in 'n slegte toestand. Veiligheid is nie 'n probleem nie."

Potchefstroom, Noordwes

The Gallery Lounge

"Potchefstroom is soos ons tweede tuiste, vir die laaste 6 maande. Dit is ongelooflik hoe pragtig, netjies en skoon die dorpie is, en hoe vriendelik die mense is. Potchefstroom, jy sal altyd 'n plek in ons hart hê."

Potchefstroom, Noordwes

El Sjaddai

"Mense is baie behulpsaam en vriendelik."

Blad
Wys 1 tot 30
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang