Successfully reported
+26

Readman Gastehuis Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hier by Readman Gastehuis Lodge streef ons daarna om elke gas te bederf met 'n onvergeetlike ervaring. Dis hoekom ons seker maak die verblyf is altyd genotvol, gerieflik en verfrissend. Sakereisigers, vakansiegangers, paartjies, gesinne,en familie en vriende van hospitaalpasiënte klop hier aan om die hartlike atmosfeer eerstehands te ervaar.

Elke ruim kamer het 'n unieke karakter en is toegerus met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, lugversorging, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en 'n mikrogolfoond.

Soggens word 'n Kontinentale ontbyt in die kamer voorgesit. 'n Volledige, gekookte ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.

Verder het gaste toegang tot die swembad, veilige parkeerplek, 'n privaat braaiplek en WiFi, en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Readman Gastehuis het ook 'n lieflike tuin wat ideaal is vir troufoto's, matriekafskeidfoto's, en braaie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Readman Gastehuis Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5OWUzYmE0LTIxY2UtNDFkNS04ZDQ0LTQyNmE4OWU1ZjQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 83 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.844725726319 26.667466034393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang