Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 301 reviews.
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."
Ventersburg, Northern Free State
Third Rock Guest House"Baie interessante besienswaardige plekke en geboue waarvan ons nooit geweet het nie. Hoop beslis meer mense maak 'n draai daar. 10 moet sien plekke beslis."
"Ideaal vir waar ek vir my werk moes wees. Maar die verkose akkommodasie laat veel te wense oor."
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Daar is weinig te doen behalwe oorslaap."
"Parys word goed bemark, maar die prag van die natuur in die omgewing word nie genoeg beklemtoon nie."
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."
"Ons het nog nooit daar gaan vakansie hou nie, maar dit was regtig 'n wonderlike ervaring en daar is baie mooi plekke om te sien."
Ventersburg, Northern Free State
Bundu River Lodge"Dit is bietjie van 'n bekommernis hoeveel plakkerskampe reg langs die pad is vir kilometers aaneen op pad soontoe. Al is daar 'n groot muur gebou langs dit om hulle uit die paaie te hou, klim hul steeds oor die muur en maak gate daarin om oor of deur te klim. Vir veiligheid sal ek nie aanbeveel dat 'n mens in die nag daar deurry nie."
Ventersburg, Northern Free State
Die Kuierhuis"Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet."
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Three years ago the roads were in a terrible state. Now most of them have been tarred and the town is being upgraded. Name boards still needed."
Ventersburg, Northern Free State
Third Rock Guest House"Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie."