Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Parow

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Parow bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 76 resensies.

Parow

Die Peperboom

"Ons het net daar oornag, maar alles wat jy nodig het is naby Peperboom."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Parow is lekker sentraal in Kaapstad met maklike roetes na enige plek in die Kaap."

Parow

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Ek het in Parow grootgeword en het 'n plek naby die snelweg gesoek wat meer sentraal is, maklik bereikbaar vanaf die snelweg. Hierdie plek het vir my aan al die eienskappe voldoen. Die omgewing is stil en netjies."

Parow

Heidel-herberg

"Ek is self 'n Kapenaar en ken die area goed. Sal more teruggaan Kaap toe as dit vir my bestem is. Daar is soveel te doen in 'n radius van 50 km dat 'n mens nie als in 'n naweek kan doen nie."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Baie mooi en skoon plek en goed geleë vir die 2 Oseane Marathon."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Sal aanbeveel aan vriende en kennisse. Pragtige plek om te besoek. "

Parow

Heldersig Cottage

"Deel waarin ons was geen probleem nie."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Parow is sentraal geleë vir 'n hele paar hospitale en dagklinieke."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Smithland is naby genoeg aan die N1 om dit toeganklik tot toerisme plekke te maak."

Parow

iNkosi Luxury Lodge

"Naby alles - skoon en netjiese woonbuurt."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Goed geleë en nie ver van middestad nie."

Parow

Smithland Guest Apartments

"A noisy area with constant incoming and outgoing aeroplanes passing overhead."

Parow

Smithland Guest Apartments

"Persoonlik dink ek Parow is baie sentraal geleë, binne bereik van alles."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 76

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang