Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Plettenberg Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 524 resensies.

Harkerville, Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Plett en Knysna is jou vakansieplekke, en altwee is naby."

Plettenbergbaai

5 Arrowood

"Baie oulike plekke naby Plett. Knysna is ook binne 'n halfuur se ry en daar is baie lekker eetplekke en winkels in Plet. Die hoofstrand was skoon en naby met goeie veiligheid."

Plettenbergbaai

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation

"Bly steeds 'n lieflike plek, net ver van ons af. Kinders uit die huis, so ons besoek nou ander oorde en plekke."

Plettenbergbaai

Plett Beachfront Accommodation

"Dit is 'n wonderlike plek met baie om in die omgewing te doen. Daar is ook lieflike kampeeroorde en ander verblyf naby die dorp. Vir natuur en sport mense is daar oorvloed om te doen. Ons sal altyd teruggaan Plet toe!"

Plettenbergbaai

South Park @ Santini Lace

"Geniet die strand en al die aktiwiteite. Wonderlike, wonderlike plek!"

Harkerville, Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Interessante, kunssinnige dorpie."

Robberg, Plettenbergbaai

Gästehaus Pinkepank

"Probeer dit gerus, dis die moeite werd."

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Plettenbergbaai is definitely an nice holiday spot with a lot of safe beaches and surrounding attractions."

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Baie mooi en vol lewe, maar besig in Desember."

Harkerville, Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Harkerville is puik, baie te doen en te sien en wonderlike natuurskoon. "

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Plettenbergbaai het die pragtigste see, vriendelikste mense enige tyd sal ek weer terug kom."

Plettenbergbaai

Plett Beachfront Accommodation

"Daar is eetplekke vir elkeen se smaak en voorkeer. 'n Moet op enige iemand se lys wat nog nie Plet besoek het nie."

Harkerville, Plettenbergbaai

Masescha Country Estate

"Die area bied 'n ongelooflike hoeveelheid interessanthede wat baie naby is en ook nie die bank breek nie."

Plettenbergbaai

Twilight Cottage

"Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel as vakansie destinasie."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang