Geverifieerde Resensie
Rooi-Els
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rooi-Els bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Dit was ons eerste keer op Rooi-Els en ons was baie beïndruk. Die dorpie is klein en stil met grondpaaie en net een klein winkeltjie waar jy alles en nog wat kan koop. Die strandhuise is onpretensieus met nie te veel 'mansions'."