Spirit Skies in Rooiels
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 288 Porter Drive, Rooi Els, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Spirit Skies bied ongetwyfeld een van die beste uitsigte in die hele Rooiels. Dit is hoog teen die Klein Hangklip-berge geleë, met ongelooflike uitsigte oor die dorpie en Valsbaai. Hierdie uitsigte kan geniet word vanuit die sitkamer, eetarea, buitedek en die hoofslaapkamer.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n ruim sitkamer en eetarea, sowel as 'n buitedek. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer dubbelstapelbeddens bevat wat slaapplek vir 4 gaste bied.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n vierplaatstoof en elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster in. Daarbenewens is daar 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en al die nodige bykomstighede. Die ruim sitkamer is toegerus met 'n kaggel en 'n TV met beperkte OVHD OpenView-kanale. Die huis beskik ook oor 'n ingeboude braai en veilige parkering van die straat af.
Spirit Skies is slegs vyf minute se ry of 15 minute se stap vanaf die strand. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Pringle Bay-strand, die Stony Point-pikkewynkolonie, Betty's Bay-hoofstrand en die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 288 Porter Drive, Rooi Els, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Spirit Skies in Rooiels het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 288 Porter Drive, Rooi Els, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang