Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 505 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Ek hou baie van die eetplek The Standstone. Almal is vriendelik en die plekkie se kos is baie lekker."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Uitsig oor die baai is asemrowend."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is a industrial town with its iron works it is a good place too stay and travel around other areas of the West Coast. "
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Naby Weskus-besienswaardighede. Heerlike koel klimaat. "
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Sal enige tyd weer daar wil vakansiehou. Die lug en gemeenskap was fantasties."
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Kan beslis Cup Of Cake langs die hotel vir uitmuntende koffie aanbeveel."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is pragtig en die natuur is wonderlik. Elke foto en video wat ek geneem het is asemrowend. Langebaan, Paternoster, St Helenabaai, Tietiesbaai, ensovoorts, was naby genoeg en ons het elke aand tot laat langs die strand gestap en die sonsondergang bewonder."
Saldanha Bay Local Municipality
La Capitaine"Dit was vir ons 'n baie lekker dorp om in te bly. Dit is ook nie te ver van ander kusdorpe soos Langebaan en Patenoster af nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Saldanha bied baie moontlikhede en die dorpies rondom is lieflike toeristetrekpleisters. Miskien moet Saldanha meer bemark word."
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Baie sentraal en baie aktiwiteite in die omliggende area. "
Saldanha Bay Local Municipality
Gultyde Guest House"We made time to feel and see the character of the town - perfectly situated and very interesting. It was a treat to discover Saldanha."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Lekker plekkie, mal oor die strand! Goeie pryse vir verblyf!"
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Lodge"Saldanha is 'n hawedorp, so daar gaan nie veel aan nie. Die omgewing is pragtig en baie mooi om in rond te ry en eetplekkies uit te probeer."
Saldanha Bay Local Municipality
Hoedjiesbaai Hotel"Die nabygeleë Weskus Mall maak dit 'n gerieflike bestemming. Ook binne trefafstand van baie ander kusdorpe soos Langebaan, Jacobsbaai, Paternoster, ens."