Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a jewel on our South African coast."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Glenelg Road Guest House"Beautiful suburbs and clean beaches."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Walmer Villiers Self-catering"I will definitely consider this place next time when I travel to PE."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Summerhill Self-Catering Apartments"Vir ons persoonlik, sou dit lekker gewees het as ons iets kon kry wat ons dogter kon doen. Alles was toe."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Wavecrest Self-Catering Suites"Jammer oor al die padwerke in en om die dorp tans, maar dis nodig en net tydelik. Pragtige area."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"The River Spa is the place not to be missed and as well a midnight cruise at Haylards."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Elephant House"Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!"
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Lavender Garden Cottage and Lodge"Perfect area for restaurants and shopping. "
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Houtboschbaai No 1"Astonbaai self is great, lekker strand en restaurante. Maar toegang vanaf Jeffreysbaai in die aand is nie die veiligste nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Uilhuis was ietwat teleurstellend. Dit kom verwaarloos en vervalle voor."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Ongelooflike ervaring!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Isango Gate Boutique Hotel and Spa"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Ek wou nog altyd die Uilhuis gaan besoek het en dit was 'n belewenis. Ek kan ook die fossielsentrum aanbeveel waar ek geleer het hoe om fossiele te soek! Daar is regtig soveel om te doen, jy sal nie glo hoe vol dinge so 'n klein dorpie kan wees nie. Moet beslis ook nie die bier en kaas by die Brewery mis nie en ook die Tower Restaurant se Karoo Lam was 'n treffer. Ek wil beslis weer soontoe gaan. Dit was regtig een van die mees interessante plekkies wat ek al by was. En die mense is so vriendelik. Vir jou volgende vakansie, oorweeg beslis Nieu-Bethesda."
Boknesstrand, Sarah Baartman-distrik
Nautilus || Cottage"Beautiful part of the world. The only drawback is that the shopping facilities are very limited, and you need to travel a short distance to get what you need. However, I will happily return with my family."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Little Sister's Accommodation"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"A lovely quaint village that is best enjoyed walking the streets and popping into various restaurants, etc. chatting to the locals."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Pragtige klein dorpie. Sal graag weer soontoe wil gaan wanneer dit so bietjie warmer is dat ons in die aand lekker kan sterre kyk!"
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Elephant House"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Pragtige ou klein dorpie! Uilhuis is 'n moet sien! Dit is nie uitspattig duur nie! Onthou om jou uil te koop op pad uit by die straatverkoper (hulle is ook baie billik). "