Aqua Marine Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Nie net is dit geskik vir vakansiereisigers nie, maar ook vir sakereisigers.
Ons bied verblyf in 8 suites, elkeen met 'n privaat ingang, 'n kombuisie, badkamer en 'n slaapkamer. Daar is 4 suites elkeen met 'n dubbel- en 'n enkelbed vir 3 gaste, 2 gesinseenhede met 2 koninggrootte-beddens of 4 enkelbeddens vir 4 gaste en 2 kamers met 'n dubbelbed vir 2 gaste. Dié goed toegeruste suites het ook 'n TV met M-Net en koffie- en teemaakgeriewe. Elkeen het ook sy eie patio.
'n Engelse ontbyt is ingesluit by die tarief en word in die ontbytkamer met 'n uitsig oor die swembad bedien.
Die strandfront bied 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, vermaaklikheidsplekke en die Boardwalk Hotel en Kasino-kompleks. Daar is filmteaters, Brookes Pavilion en die McArther-getypoel is net om die hoek van ons.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gordon & Cathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 27 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Gaste dink Aqua Marine Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang