Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Anchor Drift"Ons het 'n heerlike bootrit saam met 'n vriend wat daar bly op die kanale tot by die oop see gehad en dit was fantasties."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
@ Home JBay"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."
Newtonpark, Sarah Baartman-distrik
Garden Gate Guest House"Dis baie sentraal vir besigheid, waarskynlik vir toeriste ook."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Hummingbird 23 Houtboschbay"Baie netjies, goed versorg, veilig."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites"Lekker sentraal geleë."
Parsonsheuwel, Sarah Baartman-distrik
Port Elizabeth Guest House"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Peaceful destination where one can just go and relax."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Die sterre in die aand, daar is geen straatligte nie."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Nog nooit so baie olifante gesien nie!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Die aandete by Waenhuis was 'n aangename verrassing! Baie dankie."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
The House Quarters"Moenie ‘n geleentheid mis om daar tuis te gaan nie."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Alhoewel ons net 'n vinnige familie besoek gedoen het en nie eintlik veel omgewingstoere gedoen het, dink ek dit is goeie ligging."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Voorheen was Clarens my gunsteling dorp in die land. Maar ek dink Nieu Bethesda het nou daai plek oorgeneem! "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise On Sea Holiday Apartments"Goeie visvangplek. Net geen privaat hospitaal as daar ‘n nood is, mense moet al die pad Port Elizabeth toe ry."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Close and Comfy"Sentraal geleë, veilig en voldoende winkels en geriewe in die omgewing."