Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1252 resensies.
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Snails' End Cottage"Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"The Beaches should be made more easily accessible - eg: prominent gravel paths leading to the beach - as this will definitely attract more holiday makers. Otherwise, a nice area. "
De Kelders, Suidkus Walvisroete
On the Rocks B&B"Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders."
"Geweldige rustige en veilige dorpie en is hoogs aan te beveel. Blyk dat die inwoners almal van netjiese omgewing hou en daarom is alle tuine en sypaadjies seker so goed versorg."
"Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor! "
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
White Shark Lodge"Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
On the Rocks B&B"De Kelders is a beautiful place and the sunset was stunning!!"