Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Steiltes

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Steiltes bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 18 resensies.

Steiltes

Ella's Self-catering Unit

"Dis 'n netjiese voorstad waar mens veilig voel."

Steiltes

Columbus Guest House

"Awesome location, safe and quite welcoming."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Nice friendly neighbourhood."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Rustige woonbuurt met pragtige uitsig."

Steiltes

Ella's Self-catering Unit

"Baie netjiese en skoon gebied."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Parkering 'n bietjie knap."

Steiltes

Ella's Self-catering Unit

"Maybe look to install small fridge. Brick up the section between the main house and Quaters. Place 1 door between living room and bedroom."

Steiltes

Ella's Self-catering Unit

"Mooi en veilig area."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Pragtige omgewing en naby winkelgeriewe en Medi-Clinic Hospitaal."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Pragtige buurt, dalk net 'n bietjie ver uit die dorp uit, maar mens kan niks daaraan doen nie. Wees net voorbereid daarop."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Baie goed geleë naby hospitaal en eetplekke wat vir ons gerieflik was."

Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Natuurskoon maak verblyf die moeite werd. "

Steiltes

Bergsig Self-Catering

"Lekker area om in te gaan draf!"

Steiltes

Bergsig Self-Catering

"Baie op en af! Ons wat van die vlaktes af kom sukkel bietjie."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang