Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Tzaneen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tzaneen bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 189 resensies.

Tzaneen

Die Stoep

"Mooi dorp. Afgesien van onrus in dele van die land het almal net rustig voortgegaan met hul dagtake."

Tzaneen

Die Stoep

"Tzaneen is die ideale bestemming vir enige toeris."

Tzaneen

Tzaneen Country Lodge

"Omliggende areas pragtig."

Tzaneen

St George's Guest House

"Die eetplek Meet and Greet is perfek vir pizzas. Vermy liefs 'n steak daar."

Tzaneen

Douglas Villas

"Do not like Tzaneen town but surrounding areas are fine."

Tzaneen

The Bohemian Guest House

"Baie oulike dorp."

Tzaneen

St George's Guest House

"Pragtig en die restaurante is heerlik."

Tzaneen

Douglas Villas

"Voel soos jou tuisdorp."

Tzaneen

Die Stoep

"Beautiful area, only visited due to family there, would probably not go otherwise."

Tzaneen

Die Stoep

"Meeste toeriste aantreklikhede was toe soos die Wheelbarrow and die Sunland Baobab."

Tzaneen

Tarentilos Country Venue

"Never went into Tzaneen as all business is done in farm areas."

Tzaneen

Coach House Hotel and Spa

"Dorp self maar effe verwaarloos gemeet aan vroeër. Omgewing wel goed, veral Magoebaskloof."

Tzaneen

Featherbrook Cottage

"There is not much from a tourist perspective (we never found any tourist information) but a good base to explore the "eastern" side of Magoebaskloof which has great tourist maps and books (get these from the tourist shop in Haenertsburg and of course the scenic drive is fun. "

Tzaneen

Featherbrook Cottage

"Omgewing is pragtig om te verken. So baie om te sien en doen. Dit baie geniet."

Tzaneen

Die Stoep

"Die dorp het so agteruit laat gaan dat reisigers die plek liewers wil vermy. "

Tzaneen

Tamboti Guest House

"Baie mooi omgewing."

Tzaneen

Die Stoep

"Tzaneen is a good place and it's relaxing."

Tzaneen

Tarentilos Country Venue

"Google. Baie doen dinge. Lekker eetplek by die the junction in Letsitele."

Tzaneen

Die Stoep

"Hierdie omgewing is definitief die moeite werd om te besoek!"

Tzaneen

Die Stoep

"Mense baie vriendelik, gesellig. "

Tzaneen

Christie's Inn

"Nie hulle probleem nie. Eskom befonkfaai alles."

Tzaneen

Tarentilos Country Venue

"Tzaneen laat my altyd naby my Skepper voel. Natuurskoon en plekke om te besoek onbeskryflik mooi. 'n Ware juweel en lekker konstante klimaat."

Tzaneen

Featherbrook Cottage

"Tropiese atmosfeer, alhoewel Tzaneendam dolleeg is. Kry die diere so jammer met droogte. "

Tzaneen

Die Stoep

"Wonderlike mense waarokal ek gegaan het in Tzaneen, baie dankie."

Tzaneen

Tarentilos Country Venue

"The place is beautifully breathtaking. The tranquillity is beyond comprehension. We loved it there."

Tzaneen

Featherbrook Cottage

"Baie rustig met pragtige natuurskoon."

Tzaneen

Die Stoep

"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"

Tzaneen

Letaba River Lodge

"Het slegs oorgeslaap. "

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang