Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Umhlanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umhlanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 218 resensies.

Umhlanga

Breakers 414

"Baie lekker en strande toeganklik met mooi paadjies na die strande."

Umhlanga

202 Ben Siesta

"Riool loop uit op strand. Veroorsaak siektes. Baie kragonderbrekings."

Umhlanga

22 Bronze Bay

"Een van die skoonste plekke en strand."

Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 52

"Very beautiful place to be."

Umhlanga

43 Sea Lodge

"Baia lekker en netjies"

Umhlanga

Cormoran 26

"Al negatiewe kommentaar is die besige verkeer teenoor 'n plek soos Ballito, maar restaurante is volop en die kos is uitstekend."

Umhlanga

24 Bronze Bay

"Was verbaas dat ons op baie plekke in Afrikaans bedien is."

Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20

"Pragtige area, uitstekende restaurante."

Umhlanga

Cormoran 26

"Baie lekker vakansie gehou."

Umhlanga

The Lazy Lizard Guesthouse

"A good starting point for visiting Durban and other North Coast areas."

Umhlanga

19 Bronze Beach

"Has become too commercialised and not stopping. The road space and traffic is problematic and the reckless drivers should be controlled more."

Umhlanga

Cormoran 26

"Great destination, everything you need is within distance!"

Umhlanga

20 Bronze Bay

"Umhlanga is ons "happy place!" Baie goeie sekuriteit op promenade."

Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 52

"Umhlanga is a pleasant holiday destination."

Umhlanga

The Lazy Lizard Guesthouse

"Dit bly maar 'n lekker vakansieplek."

Umhlanga

109 Bermudas

"It is the best especially for a relaxing holiday and the beaches are well managed, clean and not overcrowded. They must just open more restaurants by the beach sidewalk."

Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20

"Transportation and all markets are available. Malls and everything you need is in 1 place."

Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 11

"Transportation is easy and affordable. "

Umhlanga

Licorna Beach Vakansie Woonstel 53

"Beautiful, peaceful, and safe."

Umhlanga

210 Breakers

"Wonderlike vakansieplek!"

Umhlanga

1 Bronze Bay

"Everything within walking distance, friendly people. Clean beaches."

Umhlanga

The Pearls, Apartment Dawn

"Busy but amazing."

Umhlanga

318 The Breakers

"Baie goed. Was al baie daar gewees."

Umhlanga

22 Bronze Bay

"Dit is baie jammer dat ons nie op die strand mag gewees het nie. Ons het dit nie geweet voor ons bespreking gemaak het nie. Die strand is letterlik oorkant die paadjie en ons moes ry na 'n oop (vuil) strand toe om te kon swem. Ons sou graag op Umhlanga se skoon strand wou kuier."

Umhlanga

202 Ben Siesta

"Beautiful suburb of Durban, loads and loads of restaurants, beautiful beach views."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang