Geverifieerde Resensie
Valley Of 1000 Hills
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of 1000 Hills bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 80 resensies.
"Sjoe, die mense ry roekeloos op daardie nou teerpad, verbysteek op die vol witlyn blyk normaal te wees. Dit sal sleg lyk as daar eendag 'n kop-aan-kop ongeluk daar moet gebeur."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"The location is very close to some amazing nightlife and restaurants. There are also great things to do in the area that are close by and they have a great nature walk just down the road from the location."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"Valley of the 1000 Hills is beslis 'n bestemming wat onbekend was vir ons. Ons het die verkenning baie geniet. Sal beslis die 1000 Hills Chef School se restaurant aanbeveel. Buiten die absolute mooi uitsig is die kos fenominaal lekker en die studente se diens puik."
Drummond, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
1000 Hills Luxury Cabin"Goeie basis om die Middellande te verken."
"Ons was daar vir 'n troue en kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie. Little Views is puik."
Drummond, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Ravenscroft"Perfek vir my, ek hou nie van mense om my nie. Dit was perfek. Dit is 'n pragtige deel van die wêreld."
"Dit het ongelooflik gereën en die mis was 'n nagmerrie om in te bestuur. Dit is reg bo op die berg."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"Very central to what you may need. Wide range of restaurants and things to do in the area and surrounds."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"Netjiese omgewing. Al die bekende, groot winkels is daar en 'n groot verskeidenheid restaurante. Maklike toegang tot die hoofweë."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"We travel to Hillcrest to see friends and family. Not really a tourist hub."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"Die Aids Centre in Hillcrest is 'n NGO en is beslis 'n oggend se kuier werd. Goeie koffie, fantastiese crafts, kwekery en baie, baie boeke teen billike pryse. Die plek het uitstekende bestuur en warm, vriendelike atmosfeer."
Hillcrest, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
La Casa Nostra Villa Rose Garden"Quiet suburbs with lots of interesting places, farmers market, farm restaurants, ideal place if you are looking for a quiet place to unwind and recharge the batteries!"
Drummond, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Ravenscroft"Quaint lovely little village and very central."
Drummond, Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Cavalo Guest House and Equestrian Centre"Drummond consists of small holdings, no attractions."