Successfully reported

@ 30 Zebra

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was daar vir rugby. Kon lekker rus. Baie lekker plek. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar bly as ek in daardie area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en baie gerieflik. Lieflike plekkie. Het alles wat jy benodig. Vreeslik mooi moderne styl en nuut oorgedoen. Hulle verskaf koffie/tee/suiker/melk en alle breekware en linne wat jy benodig. Baie gasvry en oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, skoon en gerieflik! Ons het lekker gebly, alles wat mens nodig het vir oorslaap is daar, en ons was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig met veilige parkering. Pragtige eenheid. Stil en rustig. Veilige parkering. Baie vriendelike gasheer. Die bed is lekker groot en het heerlik geslaap. Sal vir seker weer hier oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie gerieflik en gemaklik, met 'n uitstekende ligging naby die winkelsentrum. Gerieflike en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Gerieflik, netjies en skoon. Baie oulike plek, het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie netjies en groot. Fantastiese verblyf, perfek vir sakereis om te oornag. Privaat, netjies en groot. Net jammer die water wou nie werk nie, maar ek glo dit was 'n probleem in die dorp self en nie die plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Veilige verblyf in 'n stil woonbuurt. Die netjiese woonstel is gerieflik naby 'n winkelsentrum. Eienaars is wonderlik gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Cosy weekend business trip. Amazing little place, much bigger than I expected. Conveniently furnished, loved the couch - great for napping on. Great shower and water pressure. Will definitely be our go-to place for traveling to Polokwane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Disappointed. The stove is too high, unable for short people to use. DStv is not connected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Zebra Street, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90cd404ac9a08a4b5bb6f0111d85f2f1149ab5ef405e4e2e3a5e5f127dc61087b7f61c2d27c61ba847452557c5622449cf4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 30 Zebra Street Fauna Park 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.90435 29.482156588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang