Successfully reported

@ Peace Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gerrie L
1 nag
5.0
Jul 2025

Wonderlike plek om te oornag na 'n paar ure op die pad. Ek sal beslis weer gebruik van Peace Overnight. Ons het heerlik geslaap en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan Z
1 nag
5.0
Jun 2025

Foutloos. Fantastiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie. Waardeer.

Emile C
1 nag
5.0
Apr 2025

Gemaklike verblyf in Aliwal-Noord. Baie gemaklike kamer. Sterk Wi-Fi sein. Naby alle geriewe. Wanneer ek weer in Aliwal-Noord is, gaan ek hierdie gastehuis eerste skakel om te hoor of hulle 'n kamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie. Jy is altyd welkom.

Nicolette E
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Weg van stads gejaag. Dit was netjies en die vriendelikheid vanself. Dis 'n plekkie om net weg te kom van alles en almal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Salomie R
1 nag
5.0
Nov 2024

Dit was baie aangenaam. Ja, ek en my dogter het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Dit was lekker om 2 sulke lieflike, netjiese mense by ons te hê.

Christa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Die kamer, beddegoed, badkamer was skoon en gerieflik. Veilige parkeerplek. Ek en my susters, ons is albei pensioenarisse, het die afslag verwelkom. Soekie het ons hartlik en baie vriendelik ontvang. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ek het die tuisgebakte beskuit se resep gevra. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie julle oulike mense. Kom gerus weer. Liefdegroete

Andrew P
1 nag
5.0
Jun 2024

Perfect for an overnight stay. The accommodation was just what we needed for our overnight stop. The host was very friendly and helpful, and the room had all we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Thank you, Andrew. Be blessed.

Mev E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Kan en sal aanbeveel. Mooi. Veilig. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Oorslaap met 2 klein kinders. Die verblyf was baie gerieflik, die beddens het heerlik geslaap en die badkamer is baie ruim. Daar was genoeg parkering vir 2 groot voertuie en ons karavaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie Stephanie. Pragtige gaste soos julle is altyd welkom.

Jurie V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Lovely stay and will definitely recommend to others. Soekie is such a caring host and goes out of her way to make you feel at home. Room and facilities were neat, beautiful and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie, Jurie. Jy is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Soekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Queen Mary Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ff7aec3d1efbe7e17a8a2271f338837a26b6385e99a5fed4f623e9deb6e2a9a9118deebfcfdbea2f222eed0eed974c8fbb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Queen Mary Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.6824021 26.7191987
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang