Successfully reported
+25

@ Peace Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Queen Mary Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ Peace Overnight Accommodation is 'n gastekamer langs die eienaar se huis in Aliwal-Noord. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die verblyf is ideaal vir familie of vriende.

Die verblyf beskik oor 3 kamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander 2 met 2 driekwartbeddens. Twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe ingesluit in hierdie kamers is tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as komplimentêre tuisgemaakte beskuit.

Gaste is welkom om van die eienaar se braaigeriewe gebruik te maak of 'n verfrissende duik in die swembad te neem.

Parkeerplek is beskikbaar vir 5 voertuie, en @ Peace is naby winkels, hospitaal en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gerrie L
5.0
Wonderlike plek om te oornag na 'n paar ure op die pad. Ek sal beslis weer gebruik van Peace Overnight. Ons het heerlik geslaap en die gasvrou was bai...
Sien meer
Jul 2025
Ivan Z
5.0
Foutloos. Fantastiese akkommodasie.
Jun 2025
Emile C
5.0
Gemaklike verblyf in Aliwal-Noord. Baie gemaklike kamer. Sterk Wi-Fi sein. Naby alle geriewe. Wanneer ek weer in Aliwal-Noord is, gaan ek hierdie gast...
Sien meer
Apr 2025
Salomie R
5.0
Dit was baie aangenaam. Ja, ek en my dogter het baie lekker gebly.
Nov 2024
Christa V
5.0
Die kamer, beddegoed, badkamer was skoon en gerieflik. Veilige parkeerplek. Ek en my susters, ons is albei pensioenarisse, het die afslag verwelkom. S...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Soekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Queen Mary Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink @ Peace Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Queen Mary Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ff7aec3d1efbe7e17a8a2271f338837a26b6385e99a5fed4f623e9deb6e2a9a9118deebfcfdbea2f222eed0eed974c8fbb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Queen Mary Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.6824021 26.7191987
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang