@ The C
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 De Mardt street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ The C is 2 km vanaf die strand, die Somerset Mall en 500 m vanaf ander winkels en 'n apteek geleë. Die eiendom bestaan uit 3 eenhede, Valsbaai, Melkbaai, en @theC Coolbay.
Valsbaai is 'n eenslaapkamerwoonstel wat beskik oor 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n privaat ingang.
Melkbaai is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat beskik oor 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n hoofslaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is, 'n tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n privaat ingang.
@theC Coolbay is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, yskassie en ketel.
Hierdie woonstelle is toegerus met WiFi en Netflix. Parkeerplek word agter 'n hek voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Welly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 De Mardt street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink @ The C het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 De Mardt street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang