Successfully reported

@ The Mitchell's

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 23 Nov 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include microwave, kettle and toaster.
Huisreëls

Maksimum van 4 gaste, ongeag ouderdom, tensy vooraf reëlings getref word. Slegs diegene wat aanvanklik geakkommodeer is, word toegelaat om te bly.
Geen besoekers word toegelaat sonder vooraf goedkeuring van eiendomsbestuur nie.
Slegs die aankomsvoertuig word op die perseel toegelaat tensy vooraf reëlings getref word.
Aankoms moet voor 20:00 wees vir veiligheid en sekuriteit. Indien vertraag, kontak asseblief die eiendomsbestuur om reëlings te tref.
Geen rook binnenshuis, harde geraas, musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Komeet Street, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA269d02ba7f808684202886f7a330f73babb9b941adcb718f6f5b1f75d62263a72642f92a2086f8e155295475d31fba59459c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 28 Komeet Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.500972 31.007992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang