1 @ Jason Jon
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 @ Jason Jon is in Mosselbaai geleë en word gedurende die jaar as 'n spel- en spraakterapiepraktyk gebruik en dan in die vakansietyd in selfsorgverblyf omskep.
Die eenheid is sentraal geleë en lekker naby die strand, restaurante, wassery, kunsgalerye, kafees, kuierplekke en 'n verskeidenheid winkels.
Daar is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n leefarea met 'n kombuis langsaan. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.
Die sitarea het 'n gemaklike hoekrusbank en 'n slim-platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar om Netflix te gebruik.
'n Braai-area is beskikbaar en die Weber kan op die stoep gebruik word. Veilige parkeerplek is voor die motorhuis beskikbaar.
Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die area wat voëlkyk, staproetes en watersport, soos kanovaart, bootvaart, visvang en branderplankry insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 26 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 @ Jason Jon het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bland Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang