Successfully reported
+12

1 @ Pomelo

Selfsorg
Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pomelo Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 R3 825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 @ Pomelo is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Nelspruit, wat as 'n poort na gewilde besienswaardighede soos die Krugerwildtuin en die Panoramaroete dien. Die eenheid is net sowat 2,5 km vanaf die Nelspruit Hooggeregshof geleë, wat dit ideaal maak vir diegene wat die hof moet besoek. Of jy nou Nelspruit vir besigheid of vakansie besoek, 1 @ Pomelo is 'n bekoorlike selfsorgopsie.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n kombuis-eiland waar gaste maaltye kan geniet. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV is. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 1 Pomelo Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pomelo Street, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fb7f597c6e78738113f7f96b11002ceb3337bfbfc64382e32bd4f4f3a76a268e9483fab458f44d32e45eafa39a673da807?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 6) 1 Pomelo Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.484076467139 30.953630087137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang