1 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 Bronze Bay is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga met direkte toegang tot die promenade en strand.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n televisie met DStv en maak oop op 'n grasperk wat na die strand lei.
Geriewe sluit in lugversorging regdeur, 'n kluis in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Veilige parkeerplek met 'n hek is beskikbaar met nagsekuriteit van 16:00 tot 06:00, hoewel geen toegewyde parkeerplek voorsien word nie.
Die eiendom is binne loopafstand van restaurante en winkels en is 3 km vanaf Umhlanga Lagoon Natuurreservaat en 16 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 237
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang