Successfully reported
+76

1-on-Ross

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ross Street, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

1 on Ross is 'n gastehuis wat bestaan uit 4 kothuise wat in 'n stil doodloopstraat net langs Henryweg geleë is. Dit het 'n groot tuin. Daar is 'n swembad, buite-sitareas en braaigeriewe op versoek. Gefiltreerde boorgatwater word gebruik, alle eenhede het herlaaibare ligte, en voldoende parkeerplek van die straat af word agter 'n outomatiese hek voorsien. 1 on Ross is gerieflik naby privaatskole geleë.

DStv is in alle eenhede beskikbaar wanneer daar elektrisiteit is. Elke eenheid is toegerus met 'n basiese toewysing van 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Vesel-Wi-Fi is ononderbroke, selfs tydens beurtkrag. Gaste is welkom om die swembad en braaigeriewe te gebruik.

Die Flatlet is met 'n kort trap op en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met vloerbedekking, sitkamer met kombuisie en badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die sitkamer bied 2 rusbanke vir gemaklike sitplek. Hierdie slaapbanke word omskep in enkelbeddens vir ekstra verblyf. Die goed toegeruste kombuisie het 'n stoof met oond, yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Die Kothuis het een slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, 'n sitkamer met 'n kombuisie, 'n badkamer en 'n sitarea in 'n tuintjie.

Die Enkel Eenheid bied redelik basiese verblyf vir 'n enkel persoon in 'n kleiner kamer. Dit het 'n dubbelbed, tafel met stoel en klein kombuisie met yskassie en mikrogolfoond. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet.

Die Anneks is 'n baie groot, afgesonderde slaapkamer met matte met 'n kombuisie en badkamer, geleë aan die einde van die hoofhuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed met bedkassies aan weerskante en 'n enkelbed. Die badkamer is groot, met wasbakke, 'n instapstort, 'n groot bad en 'n toilet. Daar is ook 'n groot lessenaar, 'n klein etenstafel en stoele.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Meryke D
5.0
Als wat jy nodig het vir gerieflike akkommodasie. Baie lekker gebly! Stil en gemaklik. Alles wat jy nodig het.
Sep 2025
Donae V
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, super neat unit with everything needed for a pleasant stay! Beautiful stay! Will definitely return again if needed in future...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Debbie S
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful and cozy. Love the area and the room has everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Marianne P
Saam met lewensmaat
5.0
Great location for visiting local schools and university. We were in Grahamstown for a school reunion and it was perfect for our stay -...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Celani M
5.0
A very nice homely place. Great stay, I loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Ross Street, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1-on-Ross het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ross Street, Oatlands, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeed71fac4ab6569c5256d0f79898c9396a5bbad1d45a838962e15356dd8298d83d5f9ee0baa14908684579c81c08b1f4fb7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 29 5 1 5 1 Ross Street Oatlands 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.300884 26.52339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang