Successfully reported

1 On Steenbok

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andreas S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Nice. Nice stay. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie geeieflik en netjies en lekker verblyf. Ons was baie impressed en tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Uitstekende diens en gasvryheid. Ons het 'n wonderlike tyd gehad tydens ons verblyf in Pretoria. Die kliëntediens was uitmuntend – die personeel het werklik uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en aan al ons behoeftes te voldoen. Dit was duidelik dat hulle omgee vir hul gaste en bereid is om ekstra moeite te doen. Die enigste punt van verbetering sou die TV-opstelling wees. Die manier waarop dit ingerig is, maak dit nie heeltemal prakties of gerieflik nie. Dit is egter 'n klein detail in vergelyking met die algehele uitstekende ervaring wat ons gehad het. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Steenbok Street, Silver Lakes Golf Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2344bebe415abe803acdc3f01c6ed2972f01ec3b157caca5a4d61a3330dbec23afbf71ab2ede937575bd65023dbac251afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Steenbok Street Silver Lakes Golf Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7651336 28.3750708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang