Successfully reported

1 On Wilderness

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Owen T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

N wonderlike tyd saam met vriende en familie. Baie geniet, sal weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
1 On Wilderness
Ons is bly die eenheid het aan die standaard voldoen. Hoop om julle weer te sien.

Brenda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goed gerus en lekker uitgespan. Ons het hierdie verblyf baie geniet. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Baie goed toe gerus, self gasstoof en skottelgoedwasser asook WiFi. Baie skoon en netjies, het gevoel of ons tuis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
1 On Wilderness
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Julle was uitstekende gaste en hoop om julle gou weer te sien.

Neville J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Home away from home. It was amazing and it felt like home away from home. So calm and just a quiet and relaxed environment. Cannot wait to go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
1 On Wilderness
Thank you so much for your wonderful review. We look forward to seeing you again sometime soon.

Wilmarie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Fantastiese plekkie, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam! Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
1 On Wilderness
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons werk hard daaraan om 'n hoë standaard te handhaaf. Julle was awesome gaste en hoop om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA858441f989cc0a7253c8f6af5ad41899aa72695f6a65656855c076f1817594dffe15b0ba9392d238749559e70e2ec9b58239?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 1 Wilderness Avenue Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0792303 22.1516845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang