Successfully reported

10 Alexander B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tripelkamer - 1ste Vloer
B&B
2-Enkelbedkamer - 1ste Vloer
B&B
Koninginkamer - 1ste Vloer
B&B
Privaat Ingang Woonstel - 1ste Vloer
B&B
Kamer vir 4 - Grondvloer
B&B
Gesinskamer - Grondvloer
B&B
Dubbelkamer - Grondvloer
B&B
Kamer met Privaat Ingang - Grondvloer
B&B
Huisreëls

Ontbyt word tussen 08:00 en 10:00 bedien.
'n Vroeë ontbyt kan ook van 07:00 af voorsien word indien dit vooraf versoek word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar deel op 'n komplimentêre basis met hul ouers in die ouer se bed of 'n bababedjie indien dit vooraf gereël word.
Ekstra beddens kan nie in die kamers geplaas word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die kamers.
'n Ekstra fooi sal gehef word as hierdie reël nie nagekom word nie sodat die kamers deeglik skoongemaak kan word en as 'n rookvrye-sone herstel kan word.
Gaste kan in spesifieke, aangewese buite-areas rook.
Rook word ook nie naby die ingange of vensters toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 626
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 626
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 626
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Alexander Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7fdd9086270aba0e14800d14339a77979c2192a45eee36ca2b9c968aa50fb2928d76374ec1f17e78fcdc2927d0a66492c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 626 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 10 Alexander Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.936207 18.853298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang