10 Les Palmiers
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96c Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
10 Les Palmiers is 'n selfsorgwoonstel in Ballito wat luukse akkommodasie vir 6 gaste bied met direkte toegang tot die strand en promenade.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 sitkamers, waarvan een 'n slaapbank het. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond met 'n stoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, waterfilter, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ekstra yskas en vrieskas in die motorhuis in. 'n Gasbraai is op die balkon beskikbaar.
Die leefarea bied gemaklike sitplek, 2 sitkamers, 'n eetkamertafel, 'n TV met DStv en Netflix, WiFi-toegang en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Die woonstel word daagliks skoongemaak en alle linne word voorsien, insluitend badhanddoeke en strandhanddoeke.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met houtskoolbraaigeriewe. Veilige parkering word voorsien. Die eiendom is 15 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 20 minute vanaf Durban-Noord en 25 minute vanaf Durban geleë. Restaurante, winkelsentrums en gesinsaktiwiteite is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ligging
- 96c Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96c Compensation Beach Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang