Successfully reported
+17

10 on Malgas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Malgas Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

10 on Malgas is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 gaste in Yzerfontein, en is net 700 m van die strand af geleë.

Ideaal vir 'n groot gesin of 2 kleiner gesinne, bied die huis slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n groot stoep. Een van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die tweede en derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. 'n Bedbasis vir 2 matrasse vir kinders is in die sitkamer beskikbaar. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Hierdie eenheid het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die sitkamer maak oop na 'n groot balkon met 'n buite-eetarea en 'n pragtige uitsig oor die see. Veilige parkering vir 2 voertuie is beskikbaar onder die skaduwee en agter 'n sluitbare hek. 'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees, sowel as aktiwiteite soos visvang, branderplankry, ski, seil, sandplankry en staproetes. Gaste kan die Dassen-eilandvuurtoring, die Khwa Ttu San-erfenissentrum en die natuurreservate in die omgewing besoek, wat gedurende die lente tot lewe kom met blomveldblomme.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 10 Malgas Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 on Malgas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Malgas Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA073c345912b5338276a784885a1d3639da36bb002bf7af6dfd2325602043b2b77e96a5dbec990c8d45f9de2aa22e7efebdb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 10 Malgas Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3412316 18.1644081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang