Successfully reported
+40

1007 Zeeland

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:59
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R912 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1007 Zeeland is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken.

Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea beskik oor 'n lessenaar, sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n binnenshuise plonspoel en 'n gimnasium geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die V&A Waterfront, die DHL-stadion, Iziko Bo-Kaap Museum en Tafelberg-kabelkar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 912
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 912
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 912
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:59
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier Apartments, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d3cdfa19ea9da42c158e3af156bcd8554ae66dc7ffd39194839e702df0ba03b1c0fea75e61b676ca63564d9e3b72adf8f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R912 per nag, vir 2 mense 13 Heerengracht Street Zeeland Pier Apartments 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:59 10:00 -33.918997777024 18.425572771465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang