103-on-McKenzie
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
103 on McKenzie bied 'n verwelkomende, huislike atmosfeer, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne of groepe wat verblyf in Vryburg soek.
Elk van die ruim kamers is deeglik toegerus met 'n ketel, mikrogolfoond, breekware, yskassie, 'n studeertafel met 'n stoel en ruim klerekasruimte met hangers. Plafonwaaiers word voorsien vir ekstra gemak.
Om gesonde interaksie en gesprekke aan te moedig, het die kamers nie TV's nie, maar gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
'n Binnebraai-area kan op spesiale versoek teen 'n bykomende koste gebruik word, en 'n buite-patio-braai-area is ook op versoek teen 'n fooi beskikbaar. Die eiendom gebruik sonkrag verantwoordelik en met dissipline, wat dit beide gemaklik en omgewingsvriendelik maak.
Bykomende spesiale versoeke is altyd welkom vir oorweging. Gratis, veilige, onderdakparkering is beskikbaar vir alle gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sureta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 103 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink 103-on-McKenzie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang