Successfully reported
+22

10@Brebner

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Brebner road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 @ Brebner is 'n knus selfsorgwoonstel wat oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Westdene, Bloemfontein, bied. Hierdie eenheid is perfek vir beide sakereisigers en paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof, mikrogolfoond, noodsaaklike breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die eet- en sitarea 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite het die woonstel 'n privaat sitarea met buitemeubels en 'n klein omheinde tuin waar gaste die braaigeriewe kan geniet. Veilige parkering is beskikbaar vir gaste. Alhoewel die woonstel op die eienaar se eiendom geleë is, word volle privaatheid verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 10 Brebner road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 10@Brebner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Brebner road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bc98abf8a2387c30633e45323bb479adb0695c6dfb724d1e0856418548a530990f7e90d3afbe0cc304cea1121787d5d667c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Brebner road Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1032893 26.2120883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang