Successfully reported
+5

11 on Berrie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Berrie Crescent, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

11 on Berrie is in Brackenfell geleë en bied verblyf op ’n residensiële perseel. Die eenheid is naby die Brackengate Besigheidspark, en is sodoende ideaal vir sakereisigers. Dit is ook naby Tygervallei en Cape Gate, en die Stellenbosch Wynroete is net om die draai

Dié selfsorg-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë met ’n privaat ingang. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n TV met Netflix en die DStv-toep. Gaste moet met hul persoonlike rekeninge DStv stroom.

Die eenheid het ’n kombuisie wat toegerus is met ’n yskassie, mikrogolf, eenplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n etenstafel met 2 stoele.

Die kamer is langsaan die eienaar se kantoor geleë en kan soms gedurende normale besigheidsure die foon hoor lui. Daar is ook 2 kinders op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie veilige en netjiese plek, vriendelike diens ook van gasheer.
Aug 2025
Jan V
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Het baie lekker gebly. Sal 'n privaat ingang voorstel.
Jul 2025
Ruan H
5.0
Al wat ek kan sê is dankie, dankie vir 'n netjiese, veilige, moderne, skoon plek. Absoluut die beste!
Jul 2025
Welma B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning netjies. Stunning netjiese fasiliteit. Ons het so lekker daar gebly.
Jun 2025
Tyrone P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lekker. Alles was na my wense behalwe die stort.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 160

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Berrie Crescent, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 on Berrie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Berrie Crescent, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiEauclz5Fk103clDvDsTybqcyd3F9HBBHDKoxt2lWuRXEwhc46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 11 Berrie Crescent Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898236147694 18.688044565925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang