11 on Orange
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Orange Close, Bernadino Heights, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
11 on Orange bied gerieflike verblyf in Bernadino Heights in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die area word omring deur lieflike restaurante en vermaakgeriewe, en is 30 km vanaf die sakekern en binne maklike bereik van 'n bekroonde wynplaasroete en winkelsentrums.
Gerieflike verblyf word in 4 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en vadoeke.
Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste.
Die gasheer, Thelma, is 'n plaaslike radio-aanbieder en is baie betrokke by die gemeenskap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Orange Close, Bernadino Heights, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 on Orange het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Orange Close, Bernadino Heights, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang