Successfully reported

11 Portobelo

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer gaan. Uitstekend rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geneve H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Incredible. It was a perfect place to visit when you want to get away from your busy life. The location is perfect, the environment is amazing, and we really enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Dit was 'n wonderlike plekkie met 'n mooi uitsig van die balkon af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Ten spyte van klein probleme, het ons lekker gebly. Baie dankie. Ons het ons verblyf geniet. Ons gasvrou het haar bes probeer om die probleem met die TV reg te stel. Dit sal lekker wees om 'n ander DSTV-pakket te kry. Die oop kanale bied nie eers nuus in Afrikaans aan nie. Indien 2 persone bespreek, word 1 kamer en badkamer toegesluit en teen ekstra betaling oopgesluit. Almal hou nie daarvan om 'n bed en kamer te deel nie. Ons was bewus van die reëling, maar die verkeerde kamer was oop. Ek dink daar moet 'n ander manier wees om die probleem op te los - vra meer en maak albei kamers oop van die begin af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Atish P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Pleasant stay. Good for seeing Mossel Bay. It's close enough to many amenities. However, the main road makes it noisy from 6 am. The units are also noisy with the plumbing from your neighbours. The main bathroom is not for me, as it's located within a cupboard. No backup power options during load shedding. Lots of mould build-up in the bathroom, hence the cleanliness is impacted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Itai
11 Portobelo
Thank you for your valuable review. We will use it to improve our service offering. We have sorted the mould build-up in the bathroom. Thank you.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leandrie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Vriendelike knus akkommodasie. Die verblyf was netjies, veilig en baie aangenaam. Al die nodige inligting m.b.t. die hekkode, sleutels ens. is aan ons gestuur voordat ons arriveer het. Alles was net so goed gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik gebly. Die swembad was 'n treffer en dit was loopafstand van die straat. Ons het baie lekker gebly. Alles in die woonstel was gerieflik en die woonstel was goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Koste effektief, veilig, netjies, rustig. 11 Portobelo het aan al ons verwagtinge voldoen. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Het veilig gevoel en baie rustig. Kan eienaar aandag gee aan insekbeheer asb.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 325
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 325
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 325
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Boulevard West, Portobelo 11, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabtu9b1j8l5N9HW4TRDWgpHB4t92yxCc3KXWw0x1uJfw33rsbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 11 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1605786 22.1076585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang