Successfully reported

111 Memories

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,950.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Dienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar, wat voor die tyd gereël moet word. Dit sluit in 'n kot, kruideniersware wat vooraf gekoop word, masserings en 'n kinderoppasdiens.
- Daar word nie meer as 8 gaste toegelaat nie.
- Rook word nie toegelaat nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 765
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 765
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 765
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92acf3af18d1e4ee456aaed82a6f430d67f0bd03c8f4bd650c96b366bdcb2d75be958e9e905867047612c294a17779ee033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 765 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 111 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.557631 19.363592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang