Successfully reported

12 @ Kommandant Street

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Andrew K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Although a quick stay, everything was as expected as per the advertising. Quick but pleasant. Everything was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Gastehuis met asemrowende uitsig. Gasvrou het hout, suiker, vars melk en water alreeds reggesit vir ons. Blyplek is absoluut waarde vir jou geld. Sal net voorstel dat hulle nog 'n deur insit dit wat lei na die badkamer, nie aangenaam om heeltyd deur die ander kamer te gaan net om die badkamer te gebruik nie. Sal vir seker aanbeveel en sal weer daar boek in die toekoms. Als in die kombuis was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Ruim, volledig gemeubileer en baie rustig. Die gastehuis is baie volledig gemeubileer, ruim genoeg en beskik oor alles wat jy nodig het. Dit was 'n koue naweek en daar was genoeg komberse en twee verwarmers. Dit is baie stil en rustig. Ek sal enige tyd die gastehuis aanbeveel. Dit is veel goedkoper en beter as plekke in Clarens en van Fouriesburg is elke plek in die Oos-Vrystaat naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Heerlik gerus. Dit is die tweede keer wat ons hier tuisgaan en het heerlik gebly. Die eienaar kan dalk net oorweeg om die elektriese toebehore in die kombuis te vervang. Die braaipan het nie gewerk nie. Alles was verder 100%. Hout is ook weer vir ons uitgesit om lekker te kon braai. Ons sal weer hier oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alta M
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Ons het lekker gebraai, die kombuisgerei was mooi. Koffie, tee en beskuit was beskikbaar. Die fasiliteit was perfek vir ons doel. Wou net 1 nag oorslaap om nader aan die Caledonspoort Grenspos van Lesotho te wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Heerlike gebly by 12 @ Kommandant. Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies. Gasvrou het genoeg hout uitgesit vir die kaggeltjie op hierdie baie koue naweek met sneeu. Dit was so gesellig met die kaggel in die kombuisie terwyl jy kosmaak en ook wanneer jy heerlik snoesig in jou bed lê. Heerlik gestort en gebad met genoeg warm water. Alhoewel daar nie 'n TV is nie, kon ons op ons foon stream met vinnige WiFi wat geen probleme gegee het nie. Ons sal weer hier tuisgaan as ons Clarens en omgewing wil verken. Net 35 km van Clarens af en uit die gewoel van Clarens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anri M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2024

Nice stay, bit overpriced. Nice stay, but overpriced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Louzette H
1 nag
3.2
Des 2024

Was geskik vir ons doel vir 1 aand oornag. Was netjies met tee, koffie en melk. Moderne badkamer met 'n jojo tank water. Losstaande braai. Slaapplek vir 4 mense (2× dubbel beddens). Losstaande woonstel van hoofhuis, aparte erfie agter. Doeltreffend vir oornagverblyf. Plattelandse gevoel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.8
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jacqueline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie vriendelike ontvangs en netjies. Sal beslis weer daar oorbly. Gerieflike tuisvoel verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kommandant Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8c464e9d712b036638b17cfd0c37e4e58f6b93f2bc1baec439b090a36c63523a1a275199e35ec03f96e95977587ad65f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 12 Kommandant Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620732988567 28.216230262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang