Successfully reported

12 Calderbank

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jannes D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol Jordaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, veilig, uitstekende diens. Heerlike ruim kamer met uitstekende diens. Enigste aanbeveling is 'n koffie plunger. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriet B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beslis aan te beveel! Heerlik oorgebly. Veilig, skoon en netjies. Puik diens, vriendelike gasvrou wat ons ontvang het en dadelik laat tuis voel het. Ons sal vir seker weer van hul fasiliteite gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie (johanna Maria) B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies, skoon en modern met 'n gawe gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie netjies, veilig en vir jou motor. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly - sal weer daar gaan bly. Al wat ek kan voorstel is dat hulle 'n "aircon" moet kry - maar ek glo hulle sal - die eienaar het gesê hulle wag vir een. Baie netjies - baie veilig en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ons kinders in Potch besoek. Die blyplek was baie netjies, veilig en naby aan die NWU.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriela F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. The host was very friendly. We were very pleased with the room and all facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie keuse vir oornagbestemming as jy Nampo besoek. Skoon en netjiese eenheid met veilige eie parkeer garage. Self verkies ons aparte private badkamer tariewe en 'n meer private omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice H
1 nag
5.0
Mei 2024

Perfect place for a weekend getaway. Welcoming and accommodating host, lovely clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Bekostigbare netjiese verblyf. Definitief. Gerieflik en baie veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Calderbank Avenue, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fb0a193b8133588228557def39ff2dfc48845127207b670c5aac01b043b2d1c5c8d962c8032871378efae1d170062db90bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 12 Calderbank Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67704250158 27.096872682803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang